Helfte van SA se Riool en Watersuiweringsaanlegte in Swak of Kritieke Toestand! TLU SA sê Genoeg, laat Privaatinstellings die Werk Doen! Posted on 10/08/2021 Leave a comment “Herstel ons waterbronne of kry privaatinstellings om die werk gedoen te kry.” Dit is die boodskap wat TLU SA met ‘n nuwe veldtog oor water aan die ANC se Departement van Water en Sanitasie én die regering wil stuur. Continue reading… Enjoyed this post? Share it!Tweet