“Herstel ons waterbronne of kry privaatinstellings om die werk gedoen te kry.” Dit is die boodskap wat TLU SA met ‘n nuwe veldtog oor water aan die ANC se Departement van Water en Sanitasie én die regering wil stuur.
ANC Staatshospitale was gewillig om ‘n ernstige siek wit man ter dood te veroordeel deur te weier om hom te help, maar gelukkig kon ‘n privaat dokter ingryp om ‘n suksesvolle operasie uit te voer en het so sy lewe gered.