Voortrekkergrafte wat Onder Vaaldam se Water lê Weer Gesien Weens lae Watervlak Posted on 04/07/2021 Leave a comment Van die voortrekkers se grafte is deesdae nie meer langs die Vaaldam nie, maar binne in die Vaaldam, en kan slegs gesien word wanneer die watervlak baie daal. Continue reading… Enjoyed this post? Share it!Tweet