Gemeenskapspolisieforum (GPF) Neem Pro Aktief Aksie na Vlaag Huisrooftogte en Plaasaanvalle in Warden Area Posted on 06/08/2021 Leave a comment Vyf verdagtes is gearresteer na die Phuthaditjhaba Tactical Response Team ‘n self -inisiatief -operasie in Warden, Vrystaat uitgevoer het op 3 Julie 2021, weens heelwat klagtes oor ‘n vlaag huisrooftogte en plaasaanvalle in die Warden Area Continue reading… Enjoyed this post? Share it!Tweet