Vyf verdagtes is gearresteer na die Phuthaditjhaba Tactical Response Team ‘n self -inisiatief -operasie in Warden, Vrystaat uitgevoer het op 3 Julie 2021, weens heelwat klagtes oor ‘n vlaag huisrooftogte en plaasaanvalle in die Warden Area
Eens pragtige plattelandse dorpies is nou vieslike misdaad paradyse waar die mense in dorpies soos Edenville in die Vrystaat steier onder misdaad. Edenville in die Noord Vrystaat is besig om in ‘n misdaad mekka te verander, en daar is omtrent nie meer een hond in die dorp oor nie, omdat “our people” uit die lokasie kom en die honde vergiftig.