ANC Staatshospitale was gewillig om ‘n ernstige siek wit man ter dood te veroordeel deur te weier om hom te help, maar gelukkig kon ‘n privaat dokter ingryp om ‘n suksesvolle operasie uit te voer en het so sy lewe gered.
Staatskaping? Dit blyk asof Bheki Cele instruksies van die globalistiese, anti wapen, ver linkse agente in SA, betaal deur George Soros, gekry het, om sy nuwe vuurwapen wetsontwerp geskryf te kry, wat dit onwettig wil maak om vuurwapens te besit vir doeleindes van self verdediging. Die vraag is, met watter ander wette het die ver links onderhandse invloed op die minister geplaas?
Die minister van Polisie, Bheki Cele, moet nou oop kaarte speel en eerlik vir ons sê wie hierdie radikale en absurde wetgewing geskryf het.