Sneeuval lyk tans moontlik in alle provinsies in Suid-Afrika, asook Namibië, Lesotho en Swaziland vanaf later die week. Johannesburg en Pretoria is ook op hierdie stadium in die sneeusone. Continue reading…
Hierdie handige kwesbaarheidsaanwyser is ter ondersteuning van die identifisering van hoërisikogebiede vir COVID-19 in U area. Ongelukkig is dit afhanklik van toets resultate waarvan daar nie genoeg is nie, en die gehalte van resultate los ook baie te wense, maar nietemin kan U sien waar die gevalle wat wel gevind is voorkom.
Aangesien gemeenskappe en besighede poog om te reageer op die COVID-19 pandemie, kan U hierdie kaart gebruik om ‘n onmiddellike prentjie te skep van U of U organisasie se risikogebiede deur om te identifiseer waar COVID-19 infeksies voorkom: