Die inwoners van Moreletapark in die ooste van Pretoria is nou al moedeloos oor die plakkerskamp, Plastic View, wat groei, langs die NG gemeente, na vele beloftes van hervestiging tot niet kom.
‘n Plaaslike gemeenskapsgroep, The Community Caring Forum het duisende inwoners se steun, om beheer te neem oor hierdie plakkerskamp, waar na raming nou 15 duisend mense hulself probeer vestig.
Luister Hier:
Volgens Deirdré-Elaine van Helsdingen van die Commun
Continue reading…