As deel van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se “Groot Herstel”-agenda vir die mensdom, sluit Ierse leiers aan by hul mede samesweerders in Nederland, Duitsland en Kanada om boere en hul plase uit te faseer, en wêreldwye voedseltekorte verder in gevaar te stel. Die Ierse regering beplan om ‘n vermindering van emissies van ongeveer 28 persent op boere af te dwing. Continue reading…
Nederland is steeds by vestek ‘n landbouland, wat ‘n kolossale resultaat lewer nieteenstaande sy oppervlakte, wat dit tweede plaas op die wêreldranglys vir uitvoere van landbou- en tuinbouprodukte. Die Nederlandse boere en tuinboukundiges vorm die historiese platform van ‘n welvarende Nederland, maar die globalistiese Rutte/Kaag-regering het egter, volgens die Wêreld Ekonomiese Forum se beleid, die plan geïmplementeer om ‘n aansienlike deel van hierdie boere en landboumaatskappye te likwideer of uit te koop. Continue reading…
Min mense besef dat kommuniste vir boere haat met ‘n passie, oral oor die wêreld, en hulle sal enige verskoning gebruik om boere se grond in staatsbesit te kry, sodat hulle die burgers met voedsel kan afpers. In SA gebruik hulle die “gronddiefstal” leuen, in Nederland gebruik die linkse regering die beweerde stikstofkrisis om van baie boere ontslae te raak, soos uitgesit in twee beleidspakkette wat die Nederlandse Omgewingsbeoordelingsagentskap (PBL) vir die regering opgestel het, en wat hierdie week gepubliseer is. Die onteiening van die boere se grond, iets wat uitdruklik in die planne genoem word, beteken dat hulle deur die staat gedwing sal word om hul eie plase teen ‘n vasgestelde prys te verkoop. Continue reading…
Hanlie Geldenhuis, ‘n weerlose bejaarde vrou, met die ryp ouderdom van 94 jaar, se lewe het tragies tot ‘n einde gekom aan die hand van ‘n onbekende aantal barbare. Hulle het haar die nag van 27 Augustus 2021 summier deur die venster geskiet. op haar plaas in Kalbasfontein, in Westonaria, Oos van Fochville, in die Gauteng-provinsie van Suid-Afrika. Continue reading…
HUGO, BEL DIE BURE! ‘n Plaasaanval is die aand van 15 Augustus 2021, om 20:15, op ‘n plaas in die Tweespruit omgewing in die Vrystaat provinsie gefnuik. Wakker boere het gereageer op ‘n oproep van ‘n buurplaas nadat drie aanvallers op die perseel waargeneem is. Continue reading…
Vrystaatse boere het volgens ʼn opname van Vrystaat Landbou (VL) die afgelope jaar reeds meer as R6 miljoen bestee om herstelwerk aan provinsiale en munisipale paaie te doen.
Die ekonomiese plan wat op 21 April deur die ANC-staatspresident aangekondig is, het enorme gebreke. Die opvallende feit is dat die hele strategie in verband met die ramptoestand wat deur die korona-virus veroorsaak is, op ’n tipiese sosialistiese wyse opgestel word. Die ANC-regime sien dit eerder as ’n geleentheid om sy sosialistiese beleid dieper in te grawe, al dreig ekonomiese rampspoed reeds aan alle kante.
Dit is belangrik om te let op die president se woordgebruik: Aan die een kant maatreëls wat met die banke ooreengekom is; verligting van belasting, en so meer; maar veral dan die feit dat die regering iets soos ’n nuwe ekonomiese struktuur vir die toekoms beplan.
Ons het vae uitdrukkings gehoor soos: a new economy, accelerated structural reform, a new social compact, en radical economic transformation. Dit is niks minder nie as ou sosialistiese en kommunistiese slagkrete. Die ANC-leier was so dapper om ’n hulppakket van R500 miljard aan Continue reading…
#CCPvirus: Suid-Afrikaanse boere is nou kwesbaar van barbaarse veeboere, oesdiewe, stropers en plaasaanvallers terwyl minister Bheki Cele, nou omring deur sy lyfwagte, patrollies van plaaswagte deur boere verbied. Boere regoor Suid-Afrika berig dat vee- en oesdiewe hul vee en gewasse stadig wegdra, terwyl dieselfde ANC-regime, wat eis dat boere die land moet voed, hulle nie beskerm nie en verbied selfs dat hulle in groepe patrollies voer, om hulself te probeer beskerm, asook hul eiendom, oes en vee.
Die behoefte aan plaaswagpatrollies is nou belangriker as ooit, maar die minister van polisie, Bheki Cele, het nou patrollies vir plaaswagte verbied as deel van die regering se Chinese Corona-virusreëlings. Boere, veral in die Vrystaat, het onlangs berig dat hul mielies uit hul lande gesteel word en in sakke na die lokasies vervoer word om verkoop te word. ‘n Grusame video wat op sosiale media wyd versprei is, waarin skape gesien word wat gesteel en vars geslag is, op ‘ Continue reading…
Pretoria – The petrol station attendant warns me I am going to get killed in Kleinfontein. “Are you sure you want to go there?” he asks, looking concerned, after I stop to ask him for directions. According to my GPS, I am five minutes away from the settlement, an Afrikaner cultural community near Bronkhorstspruit. “Yoh.. Continue reading…
INTERNASIONALE PERSVERKLARING DEUR DIE GELOFTEVOLK REPUBLIKEINE : 29 JULIE 2014 Op Woensdag 23 Julie 2014 het die mense van RSA kennis geneem van ‘n aankondiging dat die Staatspresident en/of sy adjunk, die Boere-Afrikaner Volksraad (BAV) in Augustus vanjaar te woord sal staan oor ‘n eis van selfbeskikking deur die Boerevolk. Die Geloftevolk Republikeine (GR) is.. Continue reading…
Wat is die rede? – Welkom in Bravoland Mon, 12 Aug 2013 10:36:32 GMT Boere, Afrikaners en die Volk het ‘n lang geskiedenis van Onafhankilikheid soek. Eers was dit die republiek van Swellendam, toe word Graaf-Reinette ’n republiek, en lank daarna sukkel die Boere om hulle ideaal van vryheid tot werklikheid te bring met republieke.. Continue reading…
White Nationalist, Afrikaner, Boer Party – Mediaite.com http://www.mediaite.com Fri, 23 Aug 2013 17:36:15 GMT On Friday, the hosts and contributors of MSNBC displayed messages as to how they were working to “Advance the Dream” that King articulated 50 years ago today. But the happy bromides they wrote down on white boards … Continue reading…