Met ons help kan U of U gemeenskap nou ‘n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net). Continue reading…
Dit neem slegs ‘n paar klieks om blomme, sjokolade, geskenke, geskenkmandjies, kaarte, linne, klere en selfs drank na enige plek in Suid-Afrika te stuur, of na die buiteland. Ons het plaaslike kantore oraloor, en aflewering van blomme betyds, is nooit ‘n probleem nie. Continue reading…
Dit is nou bewys dat die grootste liberale massa media (Mainstream Media – MSM) titels soos The Washington Post en “Big Tech” (Youtube, Facebook, Twitter, Google, ens.) op fopnuus staatgemaak het reg van die begin van die Covid-19 pandemie af. In kort het liberale massa media en Big Tech – wat ook vrye spraak ingekort.. Continue reading…
Dit is nou bewys dat die grootste liberale massa media (Mainstream Media – MSM) titels soos The Washington Post en “Big Tech” (Youtube, Facebook, Twitter, Google, ens.) op fopnuus staatgemaak het reg van die begin van die Covid-19 pandemie af. In kort het liberale massa media en Big Tech – wat ook vrye spraak ingekort.. Continue reading…
‘n Ver linkse “berig” teen GAB is gepubliseer in Newsweek en die Washington Post, wat deur Jeff Bezos van Amazon besit word, wat gebaseer was op ‘n “verslag” wat deur die joodse Anti-Defamation League (ADL) gepubliseer is. Die sogenaamde verslag beklemtoon hoe mense GAB skakels op Twitter plaas waarvan die ADL nie hou nie. GAB is die alternatiewe sosiale media toep vir mense wat van linkse platforms soos Facebook en Twitter verban is, en ‘n toevlugsoord geword het vir konserwatiewes en Christene wat besef het dat die sisteem en owerhede self ver links is. Continue reading…
Net soos in Suid Afrika en elders op die vasteland, waar die eenvoudige instandhouding en beheer van ‘n volle funksionele infrastruktuur ‘n uitdaging vir Afrika regimes blyk te wees, is Zimbabwe, wat eens die kragbron vir Suider Afrika was, gedwing om sy bure te vra om nuwe kragstasies te bou om krag aan Zimbabwe te verskaf, waar dit wil voorkom asof hulle nie eens meer hul eie kragstasies kan opstel nie. Continue reading…
Dit is al duidelik dat SA se wetstoepassers, die polisie, nie geskik vir hul doel is nie, maar nou val die howe self uitmekaar uit. Kuberkrakers het die howe in Suid-Afrika se netwerkstelsels binnegedring en dit lam gele, wat vrese laat ontstaan dat mense en besighede wat transaksies met die howe doen, se bankbesonderhede in die gedrang gekom het, en dalk openbaar word. Daar is ook wydverspreide onderbrekings van baie van die regering se webwerwe na ondergrondse internetkabels Vrydagoggend beskadig is. Terselfdertyd is die Potgietersrus-landdroshof en speurtak al vier dae sonder krag, na die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit die krag gesny het weens wanbetaling. Continue reading…
Vandag in geskiedenis: Dit is reeds 56 jaar gelede wat Suid-Afrika se eerste baanbreker atoomreaktor, SAFARI-1 (Suid-Afrikaanse Fundamentele Atoomreaktor Installasie-1) by Pelindaba kragstasie deur Dr. H.F. Verwoerd geopen is.
Die potensiaal wat daardie aanleg darem gehad het…
En 137 jaar gelede is die Nieuwe Republiek in Suid-Afrika gestig. Die hoofstad was Vryheid.
Stel U voor ‘n ontploffing aan die ver kant van die son, so kragtig, dat ons dit aan hierdie kant, hier op aarde, kan voel. Wel, dit het net gebeur, TWEE keer op 13 en 16de Julie! Die plasma het na vore gekom in ‘n sirkelvormige wolk wat bekend staan as ‘n halo-CME (Coronal Mass Ejection). Ondanks die feit dat die massiewe liggaam van die son die ontploffings geblokkeer het, het energieke deeltjies die aarde nog steeds gepeper. Die skrikwekkende deel is, dat sou dit aan ons kant van die son gebeur het, sou U miskien nie die berig op U elektroniese toestel lees of hoor nie, aangesien so ‘n groot CME vernietigende effekte op die Aarde se magnetieseveld kan hê, dat alle elektroniese en elektriese toerusting kan braai!
Volgens die ver linkse Commie News Network (CNN), is Amerikaanse uitsonderlikheid en prestasies nou “afskuwelik,” alhoewel dit self baie van Amerika se groot oomblikke gevier het! Elke nou en dan, of daar inperking is of nie, word ons daaraan herinner hoe wonderlik mense kan wees, en vir sommige is die uiteindelike plan, as U ryk genoeg is, om ‘n kaartjie te koop en na die ruimte te vlieg, sonder om eers ‘n ten volle opgeleide ruimtevaarder te wees, om dit te kan doen.
Tipies vir kommuniste, wil die Malema-ondersteuners hê selfs Twitter se reels moet verskillend toegepas word vir hulle, tenoor hul “vyande”, met uitsonderings vir hulle. Dit terwyl elkeen toestem tot die platform se besluite sodra hulle aanteken daarvoor. National Union of Metalworkers of SA (Numsa) se hoofsekretaris, Irvin Jim, het die tydelike skorsing van die EFF-leier Julius Malema vandeesweek op Twitter toegesnou, al is baie van die mening dat dit al lank terug moes gebeur het.
Die Nederlandse konserwatiewe politieke party Forum vir Demokrasie (FvD), gaan die Amerikaanse videoplatform YouTube dwing om nie video’s van die platform te verwyder nie, deur middel van ‘n regsgeding. Solank die inhoud nie die Nederlandse wet oortree nie, kan dit op die platform wees. In ‘n verstommende bewys van hoe sterk gevoelens oor Youtube se anti konserwatiewe sensuur is, het die FvD party ‘n bedrag van 50 duisend Euro, binne twee dae, by lede en simpatiseerders ingesamel, om vir die hofsaak te kan betaal.
President Donald Trump het sy kritiek op sosiale media na ‘n nuwe vlak geneem deur middel van regsgedinge teen Facebook, Twitter en Google en teen hul uitvoerende hoofde.
Voëlhanteerders is verpletter nadat meer as 5,000 duiwe tydens ‘n wedloop oor die Verenigde Koninkryk verdwyn het. Dit is ‘n feit dat die aarde se magnetiese veld verswak, en hierdie tipe gebeurtenis gaan meer gereeld gebeur. Ander verskynsels van hierdie is waar walvisse en dolfyne op de strande beland ens. Die diere gebruik die aarde se magnetiese veld as hul kompas, en hoe meer die pole skuif en die magnetieseveldsterkte verswak, hoe meer word hulle verwar.
Rosemont Seneca Technology Partners (RSTP), ‘n beleggingsonderneming onder leiding van Joe Biden se seun Hunter Biden, was ‘n leidende finansiële ondersteuner van Metabiota, ‘n pandemie-opsporings- en reaksieonderneming wat saamgewerk het met Peter Daszak se EcoHealth Alliance en die Wuhan Institute of Virology.
Volgens ‘n Israeli amptenaar, is die helfte van volwassenes wat in die jongste COVID-19-uitbraak besmet is, volledig ingeënt. Ongeveer 90 persent van die nuwe COVID-19-infeksies in Israel is veroorsaak deur die India / Delta-variant van die CCP-virus, het amptenare gesê, terwyl hulle bygevoeg het dat ongeveer die helfte van die volwassenes, wat in die onlangse uitbraak besmet is, volledig ingeënt was.
‘n Ontsettende belangrike hofsaak, wat die feit dat Twitter inderdaad ‘n staatsakteur is, kan bewys, wat baie ernstige gevolge kan hê, is deur Harmy Dillon en Ron Coleman van Kalifornië gebring. Hulle het al die bewyse en kwitansies om te bewys dat die Staat van Kalifornië en die Demokratiese Party saamgesweer het met Twitter, om hul politiek opponente te sensuur, met die gebruik van “Verkiesingsintegriteit” as ‘n valse rede.
Ooit gedink wie besit die Media instelling wat jou inligting voer, wat jou idees vorm? Die maatskappy wat daagliks byna alle Nederlandse media nuus verskaf, is deur die miljoenêr Chris Oomen oorgeneem. Oomen het laat weet dat hierdie keuse “sosiaal gemotiveerd” is. Oomen het sy kommer uitgespreek oor sogenoemde “fopnuus“, wat volgens hom, van onder andere Donald Trump en Thierry Baudet kom. Chris Oomen het die Algemeen Nederlands Persbureau (ANP) gekoop van ‘n ander oligarch, naamlik John de Mol, wat die maatskappy by sy ander mediamaatskappye geplaas het, om daarvan ontslae te raak.
Orania het laas maand op ekonomiese terrein ʼn baie belangrike tree geneem toe die Ora, Orania se eie geldeenheid wat aan die Rand vasgepen is, ‘n digitale weergawe gekry het, wat aan die gemeenskap vrygestel is! Die dOra is ʼn projek wat al vir ʼn hele ruk ontwikkel word, en na verskillende ‘voertuie’ vir hierdie projek oorweeg is, is daar verlede jaar heelwat vordering gemaak en ʼn toepassing is gebou.
Na beleggings van meer as 60 Miljoen Pond, was die Verenigde Koninkryk se nuwe GB News TV Kanaal, wat as ‘n mededinger van die linkse nuus- en aktualiteitsaanbiedinge soos BBC en Sky geposisioneer is, Sondag aand op TV en aanlyn bekendgestel met ‘n spesiale openings program wat aangebied was deur voorsitter en veteraan-omroeper, en voormalige BBC anker, Andrew Neil.