Met ons help kan U of U gemeenskap nou ‘n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net). Continue reading…
‘n Grondeienaar van Middelburg, Mpumalanga, mnr Danie Heyns (60), was op Sondagaand 24 Oktober, 2021 amper vermoor deur ‘n trop onwettige grondbesetters, gelei deur ‘n swart man wat in die dorp bly. Die boer is vir 2 uur lank geslaan en gemartel deur die hoof aanhitser en sy gepeupelbende van omtrent 20 sterk. Hoe dapper is hulle as hulle ;n 60 jarige kan slaan en martel terwyl daar omtrent 20 van hulle is. Continue reading…
Die Nag Hoort aan die Swart Totsi wyl Blankes Agter Tralies in hul Huise Moet Skuil – Brent Burger (48) het laas Donderdag 14 Oktober eers bewus geraak dat hy deur sy wang geskiet was toe die koeël ook uitkom saam met 2 tande wat hy moes uitspoeg. Continue reading…
Panyaza Lesufi, die Hoë Priester van swart supremasisme en Afrikaner hater van formaat, het beweer regstellende aksie – as jy wit is, is jy uit – is hier om te bly “totdat die sondes van jou voorvaders uitgewis is.” Dit sal natuurlik vir ewig wees want die ANC sal maar altyd nuwe sondes bly skep en uitdink. Die anti-wit volksmoordenaar het sommer vir Orania ingesleep en gesê Orania moet waai. Continue reading…
Die Gesamentlike Komitee vir Etiek het bevind dat Malema die etiese kode vir parlementslede oortree het deur nie die wet te handhaaf nie, toe hy ‘n beroep op buitelandse burgers gedoen het om ‘kreatiewe maniere’ te vind om SA onwettig binne te dring, nadat grense gesluit is gedurende die Covid inperking in Januarie. Continue reading…
Die eens rustige Wes-Kaap raak al hoe meer gevaarlik en die aand van 10 September, was daar ‘n plaasaanval tussen Stanford en Hermanus. Continue reading…
‘n Wrede plaasaanval is die nag van 8 September 2021, om 20:00, in Kortfontein tussen Koster en Derby in die Noordwes provinsie uitgevoer. Chris Barnard en sy vrou Hesta is in hul huis deur drie aanvallers oorval en vir vier ure gemartel. Continue reading…
‘n 55-jarige boer is in die rug doodgeskiet terwyl plaasaanvallers Sondagaand sy vrou se arms gebreek het, en sy seun geskiet het tydens ‘n wrede plaasaanval net buite Kinkelbos, naby Nanaga, Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Dit blyk asof die boer aspris geteiken was om vermoor te word, want slegs twee selfone en kontant is gesteel, en die aanvallers so vasberade was om die boer aan te val, dat hulle sy vrou se arms stukkend geskop het, maar details is nog vaag. Continue reading…
Die afgelope naweek het die Lone Wolves Vaal Motorfietsklub tesame met Boere Gemeenskap Transvaal en ICC Church Kenmare ‘n projek aangepak om ‘n totaal van 140 kospakkies te oorhandig aan arm blanke gesinne wat by die Laerskool Generaal de la Rey in Florida byeengekom het. Elke kospakkie bevat genoeg blikkieskos, meel en ander items om ‘n gesin van vyf te voed. Continue reading…
‘n Bejaarde egpaar wat in hul huis in Umtentweni buite Port Shepstone in Kwazulu-Natal vermoor is, is geïdentifiseer as Murray (67) en Julie Ross (60). Continue reading…
Daar is glo ‘n vlaag van kapings in Drie Riviere, maar die polisie weet van niks. Sosiale media aan die ander kant is aan die gons oor ‘n groep mans wat glo ’n skrikbewind in Drie Riviere voer, en mense probeer kaap. Die polisie sê egter hulle dra geen kennis hiervan nie. Wie moet mense nou glo? Continue reading…
Hanlie Geldenhuis, ‘n weerlose bejaarde vrou, met die ryp ouderdom van 94 jaar, se lewe het tragies tot ‘n einde gekom aan die hand van ‘n onbekende aantal barbare. Hulle het haar die nag van 27 Augustus 2021 summier deur die venster geskiet. op haar plaas in Kalbasfontein, in Westonaria, Oos van Fochville, in die Gauteng-provinsie van Suid-Afrika. Continue reading…
‘n Week gelede is Postmasburg se blanke melkman, Andries de Klerk (57), in die swart lokasie van Postmasburg met klippe doodgegooi terwyl hy melk daar afgelewer het, en nou is ‘n 64 jarige vrygewige Ouma van Dewetsdorp in die Vrystaat wreed met ‘n stomp voorwerp doodgeslaan, asof sy n rob is, tydens ‘n voertuigkaping terwyl sy ‘n TV stel aangery het na ‘n inwoner in die lokasie. Continue reading…
Nog ‘n onskadelike, weerlose bejaarde blanke egpaar is wreed vermoor deur hul swart tuinier, hierdie keer in Sasolburg. Dit is uiters onwaarskynlik dat ‘n normale redelike persoon hul eie werkgewer sou vermoor en hul eie inkomste beëindig, vir slegs ‘n paar skamele besittings wat med medepligtiges gedeel moet word, so dit is NIE “normale misdaad” nie! Ons moet vra of die tuinier deur lede van die EFF, PAC of BLF geradikaliseer is, met die valse gronddiefstal narratief? Was dit ‘n haat misdaad wat vermom is as roof wat verkeerd gegaan het? Waarom vra niemand die politieke affiliasies van die oortreders as hulle swart is nie? Maar as hulle wit is en die slagoffers swart was, sou politieke affiliasies oral in die hoofopskrifte en polisie ondersoeke verskyn! Continue reading…
Op 22 Augustus is die polisie in kennis gestel van die voorval en mediese personeel is ook ingelig. Volgens polisiewoordvoerder, Donald Mdhluli, is die vrou by aankoms dood verklaar. ‘n Moordsaak is geopen en polisiebeamptes by die Kanyamazane polisiekantoor het daarna ‘n soektog na verdagtes begin. Continue reading…
Sneeuval lyk tans moontlik in alle provinsies in Suid-Afrika, asook Namibië, Lesotho en Swaziland vanaf later die week. Johannesburg en Pretoria is ook op hierdie stadium in die sneeusone. Continue reading…
Die lyk van 82-jarige Flo Schwartz is in haar motorhuis in Darlington straat, Berea, Oos Londen gevind met ‘n wond aan haar kop. Volgens die polisie het haar tuinier glo by die huis kom vra vir gereedskap wat hy die vorige dag daar gelos het en sy het die hek vir hom oopgemaak. Continue reading…
Nog ‘n plaasaanval het op 16 Augustus 2021 om 15:10 plaasgevind in die Harrismith-distrik, in die Vrystaatse. Die boer, Gideon Wessels (54) was tuis besig om in die stoorkamer te werk, toe drie onbekende gewapende mans skielik verskyn het. Besef die booswigte nie dat as daar nie boere is wat kos produseer, daar nie kos sal wees om te eet nie? Continue reading…
Is anti-wit rassisme deesdae ‘n basiese deel van swart kultuur en opvoeding? ‘n Plaaslike melkman van Postmasburg, Andries de Klerk (57) is deur drie swart jeugdiges met klippe doodgegooi terwyl hy melk in die swart lokasie Marantheng, in die Noord Kaap afgelewer het. Die Pa van twee en oupa, het op Woensdag 18 Augustus 2021 beswyk aan die wonde wat hy gekry het nadat hy met klippe bestook is. Continue reading…
HUGO, BEL DIE BURE! ‘n Plaasaanval is die aand van 15 Augustus 2021, om 20:15, op ‘n plaas in die Tweespruit omgewing in die Vrystaat provinsie gefnuik. Wakker boere het gereageer op ‘n oproep van ‘n buurplaas nadat drie aanvallers op die perseel waargeneem is. Continue reading…