Met ons help kan U of U gemeenskap nou ‘n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net). Continue reading…
Dit neem slegs ‘n paar klieks om blomme, sjokolade, geskenke, geskenkmandjies, kaarte, linne, klere en selfs drank na enige plek in Suid-Afrika te stuur, of na die buiteland. Ons het plaaslike kantore oraloor, en aflewering van blomme betyds, is nooit ‘n probleem nie. Continue reading…
‘n Ver linkse “berig” teen GAB is gepubliseer in Newsweek en die Washington Post, wat deur Jeff Bezos van Amazon besit word, wat gebaseer was op ‘n “verslag” wat deur die joodse Anti-Defamation League (ADL) gepubliseer is. Die sogenaamde verslag beklemtoon hoe mense GAB skakels op Twitter plaas waarvan die ADL nie hou nie. GAB is die alternatiewe sosiale media toep vir mense wat van linkse platforms soos Facebook en Twitter verban is, en ‘n toevlugsoord geword het vir konserwatiewes en Christene wat besef het dat die sisteem en owerhede self ver links is. Continue reading…
Dit is al duidelik dat SA se wetstoepassers, die polisie, nie geskik vir hul doel is nie, maar nou val die howe self uitmekaar uit. Kuberkrakers het die howe in Suid-Afrika se netwerkstelsels binnegedring en dit lam gele, wat vrese laat ontstaan dat mense en besighede wat transaksies met die howe doen, se bankbesonderhede in die gedrang gekom het, en dalk openbaar word. Daar is ook wydverspreide onderbrekings van baie van die regering se webwerwe na ondergrondse internetkabels Vrydagoggend beskadig is. Terselfdertyd is die Potgietersrus-landdroshof en speurtak al vier dae sonder krag, na die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit die krag gesny het weens wanbetaling. Continue reading…
Kan dit wees dat die ver links in VSA en die ver regs in SA saamstem? Albei meen dat blankes in SA hul verslawing aan swart arbeid moet stopsit, maar soos gewoonlik is die ver links meer radikaal, geweldadig, moorddadig en net vieslik met hul aanbieding van hul idees! Die Professor in Pennsylvania leer sy studente dat witmense wat selfm00rd pleeg ‘n ‘etiese’ daad kan wees, omdat hulle aanhou om swartes in onderdanige poste aan te stel. Die ironie is dat baie blanke Suid Afrikaners alreeds besef het dat om swartes aan te stel, nie net gevaarlik is nie, maar in elk geval self volksmoord is! Continue reading…
Daar is glo ‘n vlaag van kapings in Drie Riviere, maar die polisie weet van niks. Sosiale media aan die ander kant is aan die gons oor ‘n groep mans wat glo ’n skrikbewind in Drie Riviere voer, en mense probeer kaap. Die polisie sê egter hulle dra geen kennis hiervan nie. Wie moet mense nou glo? Continue reading…
Die Portefeuljekomitee vir Justisie en Korrektiewe Dienste in die SA parlement het openbare kommentaar gevra op die opgedateerde wetsontwerp op die voorkoming van haatspraak en haatmisdaad, wat bedoel is om behoorlike straf op genoemde misdade op te lê. Die nuwe definisie van “haatmisdaad” is wanneer iemand ‘n ander persoon seermaak met opmerkings of beledigende opmerkings. Seermaak word gedefinieer as enige emosionele, sielkundige, fisiese, sosiale of ekonomiese skade. Volgens die nuwe wetsontwerp is dit dus ‘n misdaad om BSEB te bevorder en te adverteer. Dit sal ook ‘n misdaad wees om Kill The Boer Kill The Farmer te sing, of dreig om blankes se grond te neem, want dit veroorsaak beslis groot emosionele skade, trauma en skade. Continue reading…
Stel U voor ‘n ontploffing aan die ver kant van die son, so kragtig, dat ons dit aan hierdie kant, hier op aarde, kan voel. Wel, dit het net gebeur, TWEE keer op 13 en 16de Julie! Die plasma het na vore gekom in ‘n sirkelvormige wolk wat bekend staan as ‘n halo-CME (Coronal Mass Ejection). Ondanks die feit dat die massiewe liggaam van die son die ontploffings geblokkeer het, het energieke deeltjies die aarde nog steeds gepeper. Die skrikwekkende deel is, dat sou dit aan ons kant van die son gebeur het, sou U miskien nie die berig op U elektroniese toestel lees of hoor nie, aangesien so ‘n groot CME vernietigende effekte op die Aarde se magnetieseveld kan hê, dat alle elektroniese en elektriese toerusting kan braai!
President Donald Trump het sy kritiek op sosiale media na ‘n nuwe vlak geneem deur middel van regsgedinge teen Facebook, Twitter en Google en teen hul uitvoerende hoofde.
Deesdae begin meer en meer mense van die huis en weg van Stadsentrums te werk, en Orania beplan om diê geleentheid te gebruik om meer mense te lok deur ordentlike internet infrastruktuur op te stel. Die Orania Dorpskantoor se infrastruktuurontwikkeling om hoë spoed internet in Orania te realiseer is goed aan die gang.
Dit word elke dag, oor en oor bewys dat meeste van “our people,” wat as landdroste sit, uiters onbevoeg en bevooroordeeld is teen blankes. Ons het dit gesien in die #Dirkiesdorp saak waar Werner Potgieter en Cornelius Greyling so pas borg geweier is, al was hulle nie eens op die toneel waar ‘n skaapdief dood is nie. Leon Coetzee (55) is ook borg geweier in die Pretoria Noord landdroshof, nadat hy vir homself en sy vrou verdedig het en vir Themba Thabethe voor sy huis in ‘n kompleks met ‘n mes gesteek het.
Ooit gedink wie besit die Media instelling wat jou inligting voer, wat jou idees vorm? Die maatskappy wat daagliks byna alle Nederlandse media nuus verskaf, is deur die miljoenêr Chris Oomen oorgeneem. Oomen het laat weet dat hierdie keuse “sosiaal gemotiveerd” is. Oomen het sy kommer uitgespreek oor sogenoemde “fopnuus“, wat volgens hom, van onder andere Donald Trump en Thierry Baudet kom. Chris Oomen het die Algemeen Nederlands Persbureau (ANP) gekoop van ‘n ander oligarch, naamlik John de Mol, wat die maatskappy by sy ander mediamaatskappye geplaas het, om daarvan ontslae te raak.