INTERNASIONALE PERSVERKLARING DEUR DIE GELOFTEVOLK REPUBLIKEINE : 29 JULIE 2014 Op Woensdag 23 Julie 2014 het die mense van RSA kennis geneem van ‘n aankondiging dat die Staatspresident en/of sy adjunk, die Boere-Afrikaner Volksraad (BAV) in Augustus vanjaar te woord sal staan oor ‘n eis van selfbeskikking deur die Boerevolk. Die Geloftevolk Republikeine (GR) is..
Continue reading…