Mense se omstandighede verskil soms net so radikaal as wat die mense se geaardhede verskil.
Wanneer ‘n mens enigiets beplan waar “mense” by betrokke is, moet jy daardie faktor deeglik in aanmerking hou.
Ek wil nou ondermeer verwys na mense se reaksies op ons versoeke dat hulle (ons eendersdenkende volksvriende) na die vryheidsgebied moet verhuis.
Die blankes in Suid-Afrika maak ‘n groot verskeidenheid van die totale bevolking uit. Benewens die taal- en kultuurverskille, het ons ook agtergrond- en opvoedingsverskille.
* As ek myself as ‘n voorbeeld kan gebruik: Ek het in die Kalahari grootgeword, en ‘n groot deel van my algemene kennis gaan oor die lewe in daardie uitgestrekte rooi woestynsandwêreld. As ek my kennis met ‘n mede-volksgenoot deel wat in Pretoria, of Johannesburg, opgegroei het, sal hy nie alles verstaan nie, en moontlik my verhale uiters vervel
Continue reading…