Met ons help kan U of U gemeenskap nou ‘n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net). Continue reading…
Massa media die wêreld oor demoniseer nou vir Vladimir Putin, soos hulle die afgelope 5 jaar met Trump gedoen het, waar hulle, soos gewoonlik, nie al die feite gee nie, of hulle versprei disinformasie, innuendo en fopnuus, net soos hulle gedoen het met hul valse pandemie narratief. Die nuutste “bogeyman” is om hul beheer en invloed oor Ukraine te behou en versterk, maar dit neem natuurlik ook die kollig af van hul totalitêre pandemie agenda, en sleepy Joe Biden se aanhoudende flaters. Continue reading…
Nadat baie mense en organisasies soos PANDA, die Solidariteit Beweging en Nuus.net, nou al vir amper 2 jaar vir die ANC gesê het dat lockdowns nie werk nie – en die bietjie van die ekonomie wat oorgebly het verder sal vernietig – en organisasies soos AfriForum en Solidariteit drakoniese lockdown maatreëls ook in die hof probeer beveg het – waar die ANC se handpop regters alle aansoeke teen die ANC se lockdowns en noodtoestand eenvoudig afgeskiet het, is lockdowns en kwarantyn prosedure nou so stil-stil effektief afgeskaf. Continue reading…
Dit is tragies dat die howe die ware diversiteit van Suid-Afrika, met ‘n dosyn tale, van die ANC regime moet beskerm, maar dit bly egter onverkwiklik dat die regering diversiteit predik maar eentaligheid toepas. Aan die vooraand van Erfenisdag is die uitspraak dus gepas deurdat dit die taalregte van studente erken en ʼn bepaalde verpligting ten opsigte van uitvoering aan Unisa opgelê het. Dit is ewe onverkwiklik dat taal- en kultuurgemeenskappe hulle in die finale instansie na die howe moet wend om hulle regte op te eis aangesien diverse tale met spesifieke verwysing na Afrikaans, grootliks uitgerangeer word, veral by histories Afrikaanse universiteite. Continue reading…
Al is die Chinese CoronaVac entstof nie volledig in Suid Afrika goedgekeur of gebruik nie, word SA ingesluit met ander derde wêreld lande in die Fase III-proewe van Sinovac se entstof teen koronavirus siekte (Covid-19) by kinders en adolessente. Die bekendstelling van die Suid-Afrikaanse been is onlangs gehou in Pretoria, Suid-Afrika, waar ongeveer 2,000 kinders en adolessente van ses maande tot 17 jaar ingeskryf sal wees, om die veiligheid en doeltreffendheid van die CoronaVac entstof te toets, al wys resultate van proewe sover slegs 50% effektiwiteit. Die proewe sal wêreldwyd 14,000 kinders in Chili, die Filippyne, Maleisië, Kenia en Suid Afrika toets. Continue reading…
Kan dit wees dat die ver links in VSA en die ver regs in SA saamstem? Albei meen dat blankes in SA hul verslawing aan swart arbeid moet stopsit, maar soos gewoonlik is die ver links meer radikaal, geweldadig, moorddadig en net vieslik met hul aanbieding van hul idees! Die Professor in Pennsylvania leer sy studente dat witmense wat selfm00rd pleeg ‘n ‘etiese’ daad kan wees, omdat hulle aanhou om swartes in onderdanige poste aan te stel. Die ironie is dat baie blanke Suid Afrikaners alreeds besef het dat om swartes aan te stel, nie net gevaarlik is nie, maar in elk geval self volksmoord is! Continue reading…
Hanlie Geldenhuis, ‘n weerlose bejaarde vrou, met die ryp ouderdom van 94 jaar, se lewe het tragies tot ‘n einde gekom aan die hand van ‘n onbekende aantal barbare. Hulle het haar die nag van 27 Augustus 2021 summier deur die venster geskiet. op haar plaas in Kalbasfontein, in Westonaria, Oos van Fochville, in die Gauteng-provinsie van Suid-Afrika. Continue reading…
Die lyk van 82-jarige Flo Schwartz is in haar motorhuis in Darlington straat, Berea, Oos Londen gevind met ‘n wond aan haar kop. Volgens die polisie het haar tuinier glo by die huis kom vra vir gereedskap wat hy die vorige dag daar gelos het en sy het die hek vir hom oopgemaak. Continue reading…
Is anti-wit rassisme deesdae ‘n basiese deel van swart kultuur en opvoeding? ‘n Plaaslike melkman van Postmasburg, Andries de Klerk (57) is deur drie swart jeugdiges met klippe doodgegooi terwyl hy melk in die swart lokasie Marantheng, in die Noord Kaap afgelewer het. Die Pa van twee en oupa, het op Woensdag 18 Augustus 2021 beswyk aan die wonde wat hy gekry het nadat hy met klippe bestook is. Continue reading…
In die nuut gepubliseerde konsepbelastingwetsontwerp van die Nasionale Tesourie, wat die belastingvoorstelle in die begroting van 2021 bevat, bestaan ‘n besonders kommerwekkende wysiging wat die noukeurig beplande aftrede van belastingbetalers kan beduiwel. Die Wysigingswetsontwerp op Belastingwette (TLAB) stel ‘n bykomende “uitgangsbelasting” voor om aftreefondse van individue te belas, wanneer hulle emigreer en as Suid -Afrikaanse belastingbetalers uitree. Hierdie voorgestelde wysiging, wat op 1 Maart 2022 in werking tree, sal ‘n verdere slag wees vir emigrerende Suid-Afrikaners wat hul belastings residensie wil staak Continue reading…
‘n Plaasmoord in die Mosselbaai-omgewing het byna ‘n week geneem van wat dit gebeur het, om aan die lig te kom. Die voorval is nog nie voorheen op enige nasionale platform gerapporteer nie, en dit is skokkend dat ‘n ernstige misdaad soos hierdie deur die algemene media heeltemal ignoreer kan word.
Vrystaatse boere het volgens ʼn opname van Vrystaat Landbou (VL) die afgelope jaar reeds meer as R6 miljoen bestee om herstelwerk aan provinsiale en munisipale paaie te doen.
Die dubbele standaarde en die #BlackPrivilege wat “our people” geniet, en hulself toe-eien, om geweld te pleeg na willekeur teen die wit minderheid en hul eiendom, waarvoor ons hard werk, te vernietig soos hulle wil, bereik voortdurend nuwe hoogtes. Brandstigting word nou oor gemeenskapsradio aangehits!
‘n Belangrike deel van ‘n eie ekonomie in Orania is om ‘n afsetgebied en vriendelike handelsbetrekkinge na buite te hê. Die Zebra Brouery in Orania het onlangs loodsgeleenthede in verskillende dorpe in die land gehad, om hulle bier bekend te stel aan ondersteuners wat dit wil bestel!
In die Duitse stad Würzburg, wat in Beiere geleë is, is nog ‘n ernstige Islamitiese terreuraanval uitgevoer deur ‘n Somaliese asielsoeker, wat in 2015 deur Merkel & Kie verwelkom is, toe hy drie vrouens met ‘n groot kombuismes grusaam geslag het en nog 7 gewond het.
Volgens nuwe wetgewing wat oorweeg word, moet asielsoekers na die gesamentlike Anglo-Deense verwerkingsfasiliteit in Rwanda gestuur word. Die VK se minister van binnelandse sake, Priti Patel, sal volgende week wetgewing instel wat die regering in staat stel om asielsoekers na die verwerkingsfasiliteit in Rwanda te stuur.
Voormalige minister van finansies, Trevor Manuel, is die nuutste prominente Suid-Afrikaner wat die wysiging van Artikel 25 van die Grondwet te bevraagteken, om voorsiening te maak vir onteiening van grond sonder vergoeding.
Ooit gedink wie besit die Media instelling wat jou inligting voer, wat jou idees vorm? Die maatskappy wat daagliks byna alle Nederlandse media nuus verskaf, is deur die miljoenêr Chris Oomen oorgeneem. Oomen het laat weet dat hierdie keuse “sosiaal gemotiveerd” is. Oomen het sy kommer uitgespreek oor sogenoemde “fopnuus“, wat volgens hom, van onder andere Donald Trump en Thierry Baudet kom. Chris Oomen het die Algemeen Nederlands Persbureau (ANP) gekoop van ‘n ander oligarch, naamlik John de Mol, wat die maatskappy by sy ander mediamaatskappye geplaas het, om daarvan ontslae te raak.
Gewoonlik is dit ‘n kompliment as iets na jou genoem word, maar Waitrose, ‘n supermark-tempel vir elites in die Verenigde Koninkryk wat dit kan bekostig om met ver linkse idees rond te loop, het besluit om “Kaffir-limoenblare” te herdoop net in geval hulle dalk Suid-Afrikaners aanstoot gee, alhoewel niemand tot dusver die moeite gedoen het om te kla nie.