As jou voertuig al ooit gesteel is, of jy ken iemand wat ʼn slagoffer van motordiefstal was, sal jy goed bewus wees van hoe ontsettend dit kan wees. Die een oomblik verlaat jy jou huis, gereed vir die nuwe dag, en die volgende het jou hart tot in jou voete gesak met die besef dat..
Continue reading…