Die departement van gesondheid in Gauteng het ‘n beroep op mense gedoen om hul man te staan in die stryd teen aanhoudende aanvalle op nooddienste.
In die jongste voorval is twee paramedici Vrydag geskiet en beseer toe hulle na ‘n misdaadtoneel in Dukathole buite Germiston ontbied is.
Luister Hier:
Volgens die woordvoerder van die departement, Kwara Kekana, kon die beseerde persoon nie genoeg behandel word nie weens die aanval op die nooddiens
Continue reading…