Volksgenote word uitgenooi na ‘n kultuuraand op Vrydagaand 14 Mei, om 18:30 wat deur die plaaslike tak van die Calvinistiese Alliansie, in samewerking met die Kleinfontein kultuurkomitee aangebied word.
Kunstenaars van buite Kleinfontein asook plaaslike kunstenaars binne Kleinfontein gaan optree. Die geleentheid word geopen met Skriflesing en gebed deur die nasionale Voorsitter van die die Calvinistiese Alliansie, ds. Olof van Rooyen.
Luister Hier: