Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het motoriste vandeesweek gewaarsku teen ʼn nuwe werkwyse wat kapers glo gebruik om afleweringsvoertuie te kaap. Volgens die polisie kontak kapers glo afleweringsmaatskappye om onder meer vuurmaakhout of gras vir hulle op te tel en af te lewer, waarna hulle die voertuig in ʼn afgeleë gebied kaap. Konst. Connie Moganedi, woordvoerder van..
Continue reading…
Polisie waarsku teen kapers se nuwe werkwyse
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!