‘n Aanval word nie so vinnig gereel nie! Dit word deeglik beplan vir weke of selfs maande voor die tyd. Die beplanning sal insluit die uitmeet en uitpak van ‘n “reeks” van “tekens” of “merkers” tot by die swakste plek aan die plaashuis waar ingebreek moet word. Die datum en tyd word ook beplan volgens..
Continue reading…