Dit is die tyd van die jaar wanneer misdadigers na ʼn hoër rat oorskakel. Voorvalle van huisinbrake neem gewoonlik tussen Oktober en Desember toe. Dit neem ʼn dief slegs tussen vyf en 12 minute om by ʼn huis in te breek. Navorsing toon daar is sekere huishoudelike items waarna diewe gedurende hulle vinnige strooptog aangetrek..
Continue reading…
Top 10 items wat tydens inbrake gegaps word
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!