‘n Aanval word nie so vinnig gereel nie! Daar ry nie net vyf agressiewe, bloeddorstige barbare op ‘n pad, sien ‘n naambord en besluit “kom ons val hierdie boer aan” nie! Dit word deeglik beplan vir weke of selfs maande voor die tyd. Die beplanning sal insluit die uitmeet en uitpak van ‘n “reeks” van..
Continue reading…