Die nuus is ekstra erg en traumaties om te lees wanneer dit kom by die dood van klein kindertjies. Tog lees en hoor ons gereeld van kleintjies se dood. ʼn Ruk gelede het minstens sewe kinders in verskillende voorvalle in ʼn warm motor versmoor. Ook is vier kinders in die Noord-Kaap tragies dood toe hulle..
Continue reading…