Hoe het Rusland en Oekraïne in die antieke wêreld gelyk? Dit is baie insiggewend as ons in die geskiedenis gaan delf om vandag se wêreld te verstaan, omdat baie hedendaagse gebeurtenisse maak soms op sigself geen sin nie. Continue reading…
Die Europese Unie se Afrika Unie het verklaar dat “ryk lande” moet ophou om Covid entstowwe op te berg, om te gebruik vir toekomstige boosters, wat nog nie nodig blyk te wees nie, maar moet dit liewer aan Afrika gee. Natuurlik speel AU alweer die bak hand rassekaart dat Afrika die ewige slagoffer is, om weer gratis goed te kry, maar die waarheid is dat Afrika taamlik lig van die hele pandemie afgekom het, nieteenstaande al die hoofstroom vreesaanjaging en propaganda nie. Die waarheid is dat Afrika slegs ‘n fraksie van die Covid sterftes het as Europa en VSA. Continue reading…
Volgens nuwe wetgewing wat oorweeg word, moet asielsoekers na die gesamentlike Anglo-Deense verwerkingsfasiliteit in Rwanda gestuur word. Die VK se minister van binnelandse sake, Priti Patel, sal volgende week wetgewing instel wat die regering in staat stel om asielsoekers na die verwerkingsfasiliteit in Rwanda te stuur.
Mark Rutte het tydens ‘n gespanne vergadering van EU-leiers aan die Hongaarse leier, Viktor Orban, gesê dat Hongarye dalk beter daaraan toe is om die EU te verlaat. Die beraad het plaasgevind nadat die Hongaarse parlement ‘n wet aanvaar het, wat skole verbied om kinders te indoktrineer oor homoseksualiteit en verwante afwykings. Orban het die wet verdedig en aangevoer dat dit nodig is om te verseker dat ouers hul kinders se seksopvoeding self beheer.
Volgens ‘n artikel van die ver linkse Atlantiese meningswebwerf Bellingcat, is die ligging van een van die Amerikaanse weermag se ses geheime kernwapendepots in Europa, blootgelê, na jare se werk om foto’s wat op sosiale media in 2013 gedeel was, te ontleed. Die kernwapens word in lande soosBelgië, Duitsland, Italië en Turkye gehuisves as ‘n teenwig teen Russiese agressie. Hierdie een wat ontbloot is, is in Nederland, naamlik in die Brabantse Uden. Deur die foto’s te ontleed, kon Bellingcat nie net die ligging van die depot (Volkel-lugbasis) vasstel nie, maar ook ‘n aantal geheime benamings, kodes en ander inligting ontleed. Mens kan net droom dat konserwatiewe platforms sulke tyd het om navorsing te doen…
Veiligheidsprotokolle is lank, gedetailleerd en moet onthou word en om hierdie proses te vereenvoudig, dus het sommige dienspersoneel publiek sigbare flitskaart-leerprogramme gebruik – wat per ongeluk ‘n aantal sensitiewe beveiligi Continue reading…
Bote oorlaai met honderde onwettige migrante het die klein eiland van Lampedusa bereik, en ver linkse aktiviste het hulle te hulp gesnel, om die migrante na Italië in te bring, te midde van die regering se weiering om onwettige migrante te huisves.
Gedurende die afgelope vier maande het meer as 6.000 onwettige migrante Italië binnegedring onder die dekmantel van ‘vlugtelinge’, en verskeie bote met byna 1,200 mense wat onderskep is, toe hulle die klein eiland bereik.
Venesië soek onafhanklikheid. | Wed, 09 Jan 2013 05:09:57 GMT Die deklarasie van onafhanklikheid is, soos verwag kan word, deur ‘n gondel by streeksregeerders afgelewer wat besig is om oor die moontlikheid van ‘n referendum te besin. “Ons het nie Rome nodig nie, selfdeterminasie is … Venesië ook soek onafhanklikheid. January 9, 2013 – Buitelandse nuus – no comments Bets.. Continue reading…