Nederland is steeds by vestek ‘n landbouland, wat ‘n kolossale resultaat lewer nieteenstaande sy oppervlakte, wat dit tweede plaas op die wêreldranglys vir uitvoere van landbou- en tuinbouprodukte. Die Nederlandse boere en tuinboukundiges vorm die historiese platform van ‘n welvarende Nederland, maar die globalistiese Rutte/Kaag-regering het egter, volgens die Wêreld Ekonomiese Forum se beleid, die plan geïmplementeer om ‘n aansienlike deel van hierdie boere en landboumaatskappye te likwideer of uit te koop.
Continue reading…
Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
Enjoyed this post? Share it!
Ver linkse Platform Bellingcat Ontbloot Amerikaanse Weermag se Geheime Kernwapendepot in Nederland, Blameer Sosiale Media
Volgens ‘n artikel van die ver linkse Atlantiese meningswebwerf Bellingcat, is die ligging van een van die Amerikaanse weermag se ses geheime kernwapendepots in Europa, blootgelê, na jare se werk om foto’s wat op sosiale media in 2013 gedeel was, te ontleed. Die kernwapens word in lande soos België, Duitsland, Italië en Turkye gehuisves as ‘n teenwig teen Russiese agressie. Hierdie een wat ontbloot is, is in Nederland, naamlik in die Brabantse Uden. Deur die foto’s te ontleed, kon Bellingcat nie net die ligging van die depot (Volkel-lugbasis) vasstel nie, maar ook ‘n aantal geheime benamings, kodes en ander inligting ontleed. Mens kan net droom dat konserwatiewe platforms sulke tyd het om navorsing te doen…
Veiligheidsprotokolle is lank, gedetailleerd en moet onthou word en om hierdie proses te vereenvoudig, dus het sommige dienspersoneel publiek sigbare flitskaart-leerprogramme gebruik – wat per ongeluk ‘n aantal sensitiewe beveiligi
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“Die Groot Herstel” – Kan ANC dit Behartig, Sal Minderhede Wakker Word, en sal die Mislukte Liberale Wêreldorde se Globalisme en Oop Grense Stop?
Die CCPvirus, soos dit bekend staan as gevolg van die Chinese Kommunistiese Party se versuim om ‘n globalistiese wêreld te waarsku, het soos ‘n reuse-tsunami deur die wêreld gerol. Alhoewel dit nie ‘n enkele gebou platgemaak het nie, het dit ekonomieë verwoes, gesinne uitmekaar gedwing en baie van hul geliefdes doodgemaak. Regerings is besig om rond te skarrel om die probleem te hanteer, en die meeste het woorde aangeneem soos “flatten the curve”, “inperking” en “phased reopening” om die staat en openbare reaksie daaroor te bestuur. Maar dit was op so ‘n eenvormige manier wêreldwyd gedoen, dit lyk amper of ‘n sentrale liggaam opdragte gee aan mense soos Ramaphosa en ANC, wat beslis nie op hul eie met hierdie beheerde reaksies vorendag gekom het nie.
Net so het die meeste lande vinnig historiese reuse-bestedingsplanne in werking gestel, en so het die ANC-regime ook gedoen toe Ramaphosa ‘n massiewe bestedingsplan van R500 Biljoen aangekondig het, geld wat SA nie het n
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!