Met ons help kan U of U gemeenskap nou ‘n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net). Continue reading…
“Gee dit terug aan Suid-Afrika” – Beyoncé en Tiffany & Co word daarvan beskuldig dat hulle ‘n “gesteelde bloeddiamant” gebruik het in hul advertensieveldtog. Hierdie storie ontbloot nie net die onkunde in die wêreld oor Suid Afrika se geskiedenis nie, maar meer en meer, word groot multinasionale maatskappye wat ryk geword het uit kolonialisme, maar wat aanhoudend Suid Afrikaanse blankes blameer, uitgevang wanneer hulle agter swartes probeer wegkruip om hul sondes te probeer verdoesel, en hul enorme profyte in onskuld te dek. Continue reading…
Na beleggings van meer as 60 Miljoen Pond, was die Verenigde Koninkryk se nuwe GB News TV Kanaal, wat as ‘n mededinger van die linkse nuus- en aktualiteitsaanbiedinge soos BBC en Sky geposisioneer is, Sondag aand op TV en aanlyn bekendgestel met ‘n spesiale openings program wat aangebied was deur voorsitter en veteraan-omroeper, en voormalige BBC anker, Andrew Neil.
SAUK Nuus is ‘n gemeenskaps platform wat die Boere Afrikaner gemeenskap dien. Die hoofstroom media verdoesel baie agter hul betaalmure en sekere stories ontvang geen dekking nie. Dit is dus baie belangrik dat ons ons eie onafhanklike platform het om als van belang te deel. Ons is nie verbonde aan SABC nie of enige organisasie, regering of geheime groep nie.
Stuur asb. enige stories, nuus, foto’s, video’s, klankgrepe, pers verklarings of gemeenskaps en welsyns aankondigings, wat julle dink van belang is vir ons gemeenskap, sodat ons dit met almal kan deel. Nuwe idees is ook welkom.
Ons benodig ook vrywilligers wat kan uithelp in enige hoedanigheid sodat ons ons gemeenskap sterk kan bou. Daar is baie om te doen! Ons wil ook graag streeks of provinsiale nuus en stories dek.
Why can blacks be white but whites cannot be black??? 18 November 2013 Last updated at 02:19 GMT Calling time on Black Pete fun in the Netherlands By Anna HolliganBBC News, Amsterdam What people in the Netherlands think about ‘Black Pete’ It is one of the most popular Dutch traditions but according to the UN, part of.. Continue reading…
Radio Vryheid – Ons volk se roepstem vir soewereiniteit GeagteVolksgenoot, Radio Vryheid is einde 2012 gestig met die uitsluitlike doel om ons mense, die Boere-Afrikanervolk, wêreldwyd aan te spoor om te verenig rondom die konsep van Vryheid. Ons vryheidsgesinde mense, plaaslik en oorsee het die behoefte om na ‘n Internet radiostasie te luister wat uitdruklik.. Continue reading…
Afrikaans is Groot : WhatsoninCapeTown Fri, 01 Nov 2013 11:36:44 GMT 15 – 16 November A concert featuring top Afrikaans musical icons such as Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Riana Nel, Jay, Lianie May and more. Venue: Grand Arena, Grand West, Vanguard Drive Time: 7.30pm, 1pm on 16 Dec Cost:.. Continue reading…