Volgens Missing Children South Africa is daar elke vyf uur ’n kind wat vermis raak. Met die toename in mensehandel moet ons ons kinders oor persoonlike veiligheid opvoed. 1st for Women Insurance se woordvoerder, Casey Rousseau, deel agt potensieel lewensreddende wenke wat elke kind moet ken. “Wat ontvoering betref, hoe meer kennis die ouer en..
Continue reading…