Met ons help kan U of U gemeenskap nou ‘n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net). Continue reading…
Familie, vriende en ‘n groeiende groep besorgde ondersteuners van Ashley Oosthuizen (22), ‘n jong Suid-Afrikaanse meisie, wat twee jaar gelede lewenslank in ‘n Thaise tronk toegesluit was, doen ‘n beroep op die ANC-regering in SA om dringend aandag aan haar saak te gee. Oosthuizen se familie vrees ook dat hulle haar nou min sal kan kontak, nadat sy onlangs na ‘n nuwe tronk verskuif is. Haar ouers het glo in Desember verlede jaar laas met haar gepraat. Continue reading…
Dit neem slegs ‘n paar klieks om blomme, sjokolade, geskenke, geskenkmandjies, kaarte, linne, klere en selfs drank na enige plek in Suid-Afrika te stuur, of na die buiteland. Ons het plaaslike kantore oraloor, en aflewering van blomme betyds, is nooit ‘n probleem nie. Continue reading…
Dit is nou bewys dat die grootste liberale massa media (Mainstream Media – MSM) titels soos The Washington Post en “Big Tech” (Youtube, Facebook, Twitter, Google, ens.) op fopnuus staatgemaak het reg van die begin van die Covid-19 pandemie af. In kort het liberale massa media en Big Tech – wat ook vrye spraak ingekort.. Continue reading…
Dit is nou bewys dat die grootste liberale massa media (Mainstream Media – MSM) titels soos The Washington Post en “Big Tech” (Youtube, Facebook, Twitter, Google, ens.) op fopnuus staatgemaak het reg van die begin van die Covid-19 pandemie af. In kort het liberale massa media en Big Tech – wat ook vrye spraak ingekort.. Continue reading…
Die Voorsitter van Eskom, Malegapuru Makgoba, het ‘n streng waarskuwing gerig aan werknemers wat hul kollegas valslik van rassisme beskuldig, en het Eskom personeel aangemoedig om na te dink oor hoe hierdie beskuldigings iemand se reputasie kan beïnvloed, en dat diegene wat onseker is oor waaroor hulle kla, eerder moet stilbly. Continue reading…
Die ANC departement van sport, kuns en kultuur het Sondag aangekondig dat hy die proses, om klagtes oor naamsveranderinge vir verskeie plekke in die Oos-Kaap te oorweeg, afgehandel het. Dit het besware teen Port Elizabeth se naamsverandering na watookal, eensydig van die hand gewys. Dit sluit ook in die verandering van Uitenhage na iets anders. Afrikaans is die mees gesproke taal in PE!
Gewoonlik is dit ‘n kompliment as iets na jou genoem word, maar Waitrose, ‘n supermark-tempel vir elites in die Verenigde Koninkryk wat dit kan bekostig om met ver linkse idees rond te loop, het besluit om “Kaffir-limoenblare” te herdoop net in geval hulle dalk Suid-Afrikaners aanstoot gee, alhoewel niemand tot dusver die moeite gedoen het om te kla nie.