Rewolusie!

Ons is Volk – Ons is GATVOL! Dit is tyd vir n’ Rewolusie, daar is nou genoeg gepraat!

Daar is honderde rede hoekom ons se:

Genoeg is Genoeg!

Dit is tyd vir opstand en ons kom vir jou!

Ons gaan terugvat wat ons s’n is:

Volk gaan sy trots, arbeid, land, werk, vernuf, ens. ens. terugvat

En ons gaan nie daar stop nie

Ons gaan dan voorwaarts tot ons eie heenkome en NIEMAND het enige se daarin.

Don Deon


 

Leave a Reply