Ekonomiese Vryheid

Alle Afrikaners is slagoffers van BEE en AA wetgewing wat minderheids regte skend deur rasistiese wetgewing van die ANC / SACP/ DA regering.

Nog voor Afrikaner Vryheid kan bekom word, gaan hulle weer ekonomies sterk moet word.

Die ekonomie van Suid Afrika word grootliks deur die Afrikaner bedryf maar hulle kry min voordeel daaruit al betaal die volk meeste van dié land se belasting!

Afrikaners moet begin om die ekonomie vir hulself te bestuur deur so te werk dat die volk daaruit voordeel trek.

Afrikaners moet ook Ekonomiese Vryheids Vegters word vir Volks Bemagtiging.

Malema het self onlangs dit per abuis erken toe hy einde Oktober 2013, in Pretoria, weer sy mond verby gepraat het toe hy gese het: “We know once we take this land forcefully, they will use the economy to fight us”.

‘n Webverf met werks en besigheids geleenthede vir volksmense asook advies en hulpbronne oor hoe om  volk ekonomies te bemagtig en onafhanklik te maak, is onlang opgestel by www.V.co.za.

Hierdie is seker die eerste stap en sal die dryf masjien wees…

Daar is geen BEE of AA poste toegelaat nie en die werf is slegs in Afrikaans. Mense het ‘n plek nodig om op ‘n betroubare manier vakatures, hulpbronne ens to deel.

Hoekom ‘n swart persoon huur as ‘n plaaswagter as daar baie werklose wittes is? Kry mense van die refugee / plakkerskampe af om na die plaas te kom kyk.

Huur iemand van jou eie kultuur om jou babas en kinders op te pas en te leer. Daar is genoeg werkloses. Kry iemand wat jou taal praat en kultuur ken as ‘n huishoudster.

Leave a Reply